Tuesday, October 30, 2007

Minutes 7 March 2007

VERSLAG: U:SOAR
Maandag, 7 Maart 2007

1. Teenwoordig:

Alwyn Hugo
Ilse Seale
Arlys van Wyk
Adri Beylefeld

2. Besluite:

Verbetering van bywoning deur:
Op ‘n proefbasis die etensuur (13h00 – 14h00), eerder as halfvyf as bymekaarkomtyd in te ruim
Elke deelnemer ten minste een ander persoon saambring na volgende vergadering

Items vir volgende bymekaarkomsessies:
Boekoorsig: McNiff & Whitehead (2006) All you need to know about action research – Adri Beylefeld, 7 Mei 2007
Me. July McKenzie sal genooi word om die boekbespreking by die daaropvolgende sessie te doen

Volgende bymekaarkomsessie:
Datum en tyd: Maandag, 7 Mei om 13h00
Plek: TraĆ¼merai, Thakaneng Brug (moontlikheid sal ondersoek word)

Program:
Bekendstelling van ‘n eie webblad vir Belangegroep –
Alwyn Hugo
Boekbespreking – Adri Beylefeld

Frekwensie van bymekaarkomgeleenthede:
Daar sal gepoog word om twee keer per kwartaal te vergader
In beide die eerste en tweede kwartale van 2007 sal daar egter net een geleentheid per kwartaal kan plaasvind (1ste kwartaal: Maandag, 5 Maart; 2de kwartaal: Maandag, 7 Mei)
Terugvoer aan Ina Louw insake die totstandkoming van ‘n ALAR-netwerk in SA

Naam:
NALARZA = Network for Action Learning and Action Research in South Africa

Funksionering van die Bloemfontein-UV-SUT sel:
"Kingpin" – Adri Beylefeld
Indian: geldsake – Ilse Seale
Indian: sekretariaat/nuusbrief-items – Arlys van Wyk
Indian: bemarking – Alwyn Hugo
Kommunikasie met sentrale groep:
Adri Beylefeld, wat tans belangegroep koordineer, sal as segspersoon van die Bloemfontein-UV-SUT-sel met die sentrale groep kommunikeer
Loodsing van die Netwerk in April 2007
Afhangend van die datum en registrasiefooi, sal Alwyn Hugo die Bloemfontein-UV-SUT-sel by die geleentheid verteenwoordig

Verslag saamgestel deur:
A.A. Beylefeld
05-03-2007

No comments: